Puppies available / Puppies beskikbaarView this Album (9 Photos) |
![]() |
VORIGE DELAMOR PUPPIESHier is fotos van ons vorige puppies. Elke liewe een is soooo mooi en is 'n trotse Delamor Ambassadeur! View this Album (73 Photos) |
![]() |
Tressie, ons eerste BIEWER reuntjieTressie is ons eerste Biewer reuntjie. Ons is baie opgewonde oor hom! Baie dankie Ouma Sophie en Oupa Monty vir die groooooottt geskenk. Ons gaan binnekort vir hom 'n maatjie kry... Hy is baie parmantig, lief om oral agter mens aan te hardloop! View this Album (2 Photos) |
![]() |
XaniXani is ons 1e parti-carrier tefie. Ons is baie opgewonde om een van die dae ons eie parti babas by haar te kry! Sy is nog jonk, wild en baie lief vir speel. View this Album (2 Photos) |
![]() |
Elmo - ons parti reuntjieElmo is ons 1e parti-reuntjie. Hy het so mooi sagte persoonlikheid en dink hy is my mens-baba se woef! Sy kan maar sy hare trek, hy lief haar net vreeslik baie! View this Album (4 Photos) |
![]() |
Bella BlomBella Blom is ons nuutste toevoeging tot die DELAMOR familie! Sy is ons eerste yorkie - Tienkie - se kleinkind. Kiki en Gizmo se pragtige dogtertjie. Sy lyk of sy ons nog baie grys hare gaan gee... maar ook baie liefde en plesier sal verskaf. View this Album (3 Photos) |
![]() |
JulietteJuliette is een van ons nuut-ingekoopte woefies in 'n baie lang tyd! Die pragtige dingetjie is familie van ons liewe klein Cloey. Juliette kan baie verspot wees en is mal daaroor om te speel! Sy kan ook baie aspris wees, hardloop weg as mens haar roep... View this Album (12 Photos) |
![]() |
DeziDezi is die liefdevolste toevoeging tot ons Yorkie-Familie. Sy soek altyd baie liefies en is mal daaroor om in die tuin te speel. View this Album (7 Photos) |
![]() |
Speeltyd by DelamorAl die yorkies is baie lief vir speel... somtyds 'n bietjie rof! Hier is 'n paar aksie fotos daarvan. Geniet dit! View this Album (5 Photos) |
![]() |
VidaVida is ons spesiale meisie-kind... sy het baie aandag en liefde nodig gehad om te groei. Sy is nou op 'n groente en vrugte dieet en dit gaan baie beter met haar! Sy is lewenslustig, speel en blaf soos 'n woefie moet! View this Album (6 Photos) |
![]() |
PippaPippa is die dogter van Garlie en Ticah. Sy het omtrent 'n bos hare aan haar! Sy is mal daaroor om te speel en die ander te tempteer... View this Album (10 Photos) |
![]() |
Etenstyd in die Delamor huishoudingElke woefie het hul eie bakkie, maar hul eet nie noodwendig uit die bakkie uit nie. View this Album (2 Photos) |
![]() |