Yorkies Laws...Hierdie is soooooo waar! Geniet dit baie. View this Album (1 Photo) |
![]() |
CocoCoco is ons eerste CHOCOLATE reuntjie. Hy is klein, maar alklaar baie bederf en reg vir aksie... View this Album (11 Photos) |
![]() |
MichkeMichke is 'n dogter van Ami en Charlie. Sy het die mooiste tan kleure reg oor haar lyfie... Sy is 'n meisie vol planne en altyd reg om kwaad te doen of net vir 'n biejtie speel. View this Album (10 Photos) |
![]() |
TUIS - tydskrif Augustus uitgawe'n Fototjie van Laila is in die Augustus uitgawe van Tuis gepubliseer. Ons is baie trots op haar en hoop daar sal nog baie gepubliseer word! View this Album (1 Photo) |
![]() |
AngieAngie is 'n dogtertjie van Laila en Charlie. Gebore April 2011. Sy is 'n regte rabbadoe! Baie lief vir speel, rond hardloop en eet... Hou nog nie regtig daarvan om vasgehou te word nie, maar hopelik eendag! View this Album (11 Photos) |
![]() |
LikameLikame kom ook van Yorkies of Treasures af. Sy is nog jonk en baie lewenslustig! Sy sien kans vir enige iets en is ook baie lief vir speel. Sy het n ryk swart kleur met ligte tan. View this Album (10 Photos) |
![]() |
Garli - GirlGarli kom ook van Treasures af. Sy is 'n pragtige steel blue tefie met lieflike persoonlikheid. Sy soek baie aandag en liefde. Bedkassies is haar gunsteling verkenningsplek. View this Album (5 Photos) |
![]() |
Whata-LadyWhata het 'n baie interessante kleur op haar rug. Bo naby haar skouertjies is sy donker grys en na haar boudjies se kant toe is dit ligter. Sy het 'n pragtige persoonlikheid en die mooiste gesiggie. View this Album (6 Photos) |
![]() |
SpiceySpicey is 'n ligte tan tefie, haar hare is beeldskoon en sleep al op die grond! Sy vra te oulik as sy aandag soek. Sy dring ook daarop aan om op haar nuwe mens-ma se kussing te slaap. View this Album (7 Photos) |
![]() |
TicahTicah is ons nuwe reuntjie van Treasures. Hy is pragtig swart met 'n donker tan. Hy het 'n baie liefdevolle geaardheid en kan tog te oulik met sy 2 voorvoetjies vir iets vra as hy dit soek. View this Album (9 Photos) |
![]() |
MandyMandy is 'n pragtige swart en tan tefie. Sy is baie spelerig en kan tog te oulik met 'n mens praat! View this Album (5 Photos) |
![]() |
LodiLodi is die saggeaardste hondjie. Sy is rustig en nogal teruggetrokke maar sy kan ook aandring op haar TLC tydjie! View this Album (5 Photos) |
![]() |