Photo Albums

[View more Albums]

Elmo - ons parti reuntjie


Elmo is ons 1e parti-reuntjie. Hy het so mooi sagte persoonlikheid en dink hy is my mens-baba se woef! Sy kan maar sy hare trek, hy lief haar net vreeslik baie!

Click on thumbnail images for enlargements
Baie liefdevol en baie lief vir Anika my mens baba
Baie liefdevol en baie lief vir Anika my mens baba
Sy gunsteling speelding is n lee toiletrolletjie
Sy gunsteling speelding is n lee toiletrolletjie
So sagte liefdevolle persoonlikheid
So sagte liefdevolle persoonlikheid
So mooi gesiggie
So mooi gesiggie
Results 1 to 4 of 4   

Back to Photo Albums