Photo Albums
[
View more Albums]
Tressie, ons eerste BIEWER reuntjie
Tressie is ons eerste Biewer reuntjie. Ons is baie opgewonde oor hom! Baie dankie Ouma Sophie en Oupa Monty vir die groooooottt geskenk. Ons gaan binnekort vir hom 'n maatjie kry...
Hy is baie parmantig, lief om oral agter mens aan te hardloop!
Click on thumbnail images for enlargements
Hy het sulke mooi kleure |
Tressie, ons eerste Biewer reuntjie | |
Results 1 to 2 of 2 Back to Photo Albums