Emma en Yogi se groen boeta. Hy is die ideale maatjie vir kinders. Hy is absoluut gaande oor my mense kiinders. |
Barbie en Bubbles se wit boeta. Hy het die mooiste spits oortjies. Hy is ook piepklein en fyn. |
Barbie en B |
Barbie en Bubbles se bruin boeta. Hy het die allermooiste kleure. |
Barbie en Bubbles se blou boeta. Fyjn en klein. |
Sommer nog enetjie van Rascal, wie kan nie vir die gesiggie lief wees nie? |
Rascal is die oulikste klein biewer boetatjie. Hy het die kortste beentjies, lyk kompleet of sy pensie op die grond sleep. |
Sommer net nog n fototjie van Peanut |