Photo Albums
[
View more Albums]
Pippa
Pippa is die dogter van Garlie en Ticah. Sy het omtrent 'n bos hare aan haar! Sy is mal daaroor om te speel en die ander te tempteer...
Click on thumbnail images for enlargements
Eks moeg gespeel |
Speel te graag in die grassies buite die huis |
Pippa kan so oulik wees, sy en haar mamma speel te oulik. Maar sy is ook glad nie bang nie. |
Pippa op n avontuur hier in die erf rond |
Het ek nie die mooiste kleure nie. Ons sukkel nog net so bietjie met my ore. |
Pippa word nou vinnig groot en sien kans vir enige iets |
Pippa n paar maande oud. Sy is mal oor speel en verpes die ander graag. |
Pippa nou amper n jaar oud. Sy word net al hoe mooier en stouter. |
Pippa het pas haar 1e babas gehad en sy is n goeie mama. |
Sy is 'n regte klein snip. As daar dalk n muis in die omtrek is, sal sy seker maak sy jag en vang dit. | |
Results 1 to 10 of 10 Back to Photo Albums