Photo Albums

[View more Albums]

Vida


Vida is ons spesiale meisie-kind... sy het baie aandag en liefde nodig gehad om te groei.

Sy is nou op 'n groente en vrugte dieet en dit gaan baie beter met haar! Sy is lewenslustig, speel en blaf soos 'n woefie moet!


Click on thumbnail images for enlargements
Vida, baba van Lodi en Ticah, as baba.
Vida, baba van Lodi en Ticah, as baba.
Vida toe sy nog heelwat kleiner was.
Vida toe sy nog heelwat kleiner was.
Kyk die blommetjie
Kyk die blommetjie
Nie lus vir die fotosessie nie.
Nie lus vir die fotosessie nie.
Sy het die mooiste kleure reg oor haar lyfie en n bos hare daarmee gepaard
Sy het die mooiste kleure reg oor haar lyfie en n bos hare daarmee gepaard
Vida op n uitstappie in die tuin. Sy kan lekker hol en rol sommer van die ander terwyl sy besig is.
Vida op n uitstappie in die tuin. Sy kan lekker hol en rol sommer van die ander terwyl sy besig is.
Results 1 to 6 of 6   

Back to Photo Albums