Photo Albums

[View more Albums]

Dezi

Dezi is die liefdevolste toevoeging tot ons Yorkie-Familie. Sy soek altyd baie liefies en is mal daaroor om in die tuin te speel.

Click on thumbnail images for enlargements
Sy is jaloers op die babas se foto sessie, toe kry sy ook n beurt.

Dezi is n regte klein model
Dezi is n regte klein model
n Regte klein madam. Maar nie altyd lus om te sit vir n foto nie.

n Lekker verspotte oomblik.
n Lekker verspotte oomblik.
Dezi word nou mooi groot. Nou 7 maande oud.

Baie lief vir aandag en mal daaroor as iemand haar magie krap.

Dezi op 10 maande. Haar hare is pragtig lank en rawe swart.

Results 1 to 7 of 7   

Back to Photo Albums