Photo Albums

[View more Albums]

Juliette

Juliette is een van ons nuut-ingekoopte woefies in 'n baie lang tyd!

Die pragtige dingetjie is familie van ons liewe klein Cloey.

Juliette kan baie verspot wees en is mal daaroor om te speel! Sy kan ook baie aspris wees, hardloop weg as mens haar roep...

Click on thumbnail images for enlargements
Mal daaroor om die tuin te speel en pose nou te mooi vir fotos

Kyk net al die mooi kleure in my gesiggie

Nou is ek so 2 maandjies oud. Geniet my nuwe familie se tuin baie.

Nog n baba fototjie
Nog n baba fototjie
Hier was ek nog net n kleine baba gewees.

Mal daaroor om te speel en kan lekker verspot wees.

Nie lus vir die foto sessie nie.
Nie lus vir die foto sessie nie.
Juliette is nou 4 maande oud en raak net al hoe mooier.

Die haartjies word nou lank en mooi. Sy kan maar skaam wees, maar is baie lief vir speel.

Ek is mal daaroor om saam met my maatjies in die tuin te baljaar!

Juliette nou 7 maande oud. Sy word net mooier en mooier.

Haar haartjies word nou lekker lank en is die mooiste kleure.

Results 1 to 12 of 12   

Back to Photo Albums