Puppies

Februarie 2020 


Ons het tans nog 2 pragtige Biewer boetas en 5 tradisionele boetas beskikbaar. 
Daar is fotos in die gallery beskikbaar.

Ons het 'n facebook groepie, Yorkies Delamor ~ Yorkies with love, gestig waar julle ons kan volg, fotos van julle eie Delamor kiddies kan post en sommer vir raad vra. Sien uit om daar ook saam met julle te kuier.

 

 Kontak ons vir meer inligting en om jou afspraak te maak om na hulle te kom kyk... as jy eers daai lyfie vasgehou het, gaan jy haar wil saamneem huistoe...

   

************************************************************************************

Sommer net ietsie moois…

PUPPIES

Puppies and puddles

Licks and hugs

Soft and lovable

Just look at their mugs.

A smile on their face

A twinkle in their eye

They’re just so sweet

No need to ask why.

Little wet kisses

Soft gentle nuzzles

Not very complicated

Like crossword puzzles.

They arrive with love

And joy in their heart

Just wanna share

Not be apart.

~ Patricia Walter ~

 

 

‘n Yorkie Puppy is ‘n baie spesiale wesentjie, dit kort net ‘n paar sekondes om diep in jou hart te kruip!

Ons hoop jy besluit om deel te word van die DELAMOR  –Familie!

 

Ons is in Meyerspark [Pretoria] , Gauteng gelee.

Kontak ons gerus vir nog inligting of navrae!!

 

Ansa 084 400 1233 / Esmari 082 784 3410

yorkiesdelamor@gmail.com