Al die yorkies is baie lief vir speel... somtyds 'n bietjie rof!
Hier is 'n paar aksie fotos daarvan.
Geniet dit!
| Verspot rond in die tuin. Blaf en byt mekaar. | Hol lekker in die tuin rond, kyk net die hare | Michke met een van die babas | Rol mekaar lekker op die gras. |
| So lekker in mamma se tuin |