Bella Blom is ons nuutste toevoeging tot die DELAMOR familie! Sy is ons eerste yorkie - Tienkie - se kleinkind.
Kiki en Gizmo se pragtige dogtertjie.
Sy lyk of sy ons nog baie grys hare gaan gee... maar ook baie liefde en plesier sal verskaf.
| Bella Blom, nou 6 wekies oud. | Kyk die blomme pas by my naam. | Kyk net my mooiste gesiggie |